dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

16 Mar 2019, 17:36

GEEN BEVOEGDE PERSONEEL NIE

Soos gewoonlik kry Vodacom altyd 1 ster, vandat hier in Kroonstad upgrades gedoen is met die optiese fibre kabels, is die diens nog swakker,bedoel sein sterkte,verder as daar beurtkrag is, is DAAR GEEN DATA SEIN NIE!!!!!JUIS DIE 2 URE wat mens het, is niks beskikbaar nie, watse gemors is dit nie, jy het wel normale seine, hoekom is die torings 'n paar jaar gelede ge upgrade??Verder het ek 27 Februarie 2019 net so gemors van 'n stel afgtrap in Oudshoorn tak langs Edgars daar met upgrade van my WIFI, die persoon het soos sy G@T die upgrade hanteer, ek betaal wel die R149.99 upgrade fooi daar, maar moes onlangs verneem in Kroonstad weens Oudshoorn se slapgat houding is my upgrade met 'n maand verleng, ek het ook Vodacom gebel, om te hoor SORRY SIR , watse *** verskoning oor werkers wat nie hul werk kan doen nie, dus maak dit van jul maatskappy steeds die ***ste diensvers******, onbevoegde mense in poste, wat die klient net geld kos verniet, jul kan gou geld vat, maar dienslewer???nie in jul beste woordeskat nie, ek is net jammer ek verloor my email adres as ek van vers****** verander, want ek wou Februarie oors***el Telkom toe, maar hul LTE is nie beskikbaar in Kroonstad nie, maar nou sit mens steeds met die BUL**** maatskappy van VODACOM se swak dienste.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply16 Mar 2019, 18:05
Official
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team