EP
Elize P

1 reviews | Active since Jun 2016

22 Jun 2016, 10:57

Geen 10GB "Once off data"

Op 6 Mei 2016 is ek meegedeel dat ek, sonder my medewete oorges***el is na 'n nuwe stelsel deur Vodacom. iStore kan my nie regtig help nie, omdat hulle nie direkte toegang het tot die stelsel nie. Hulle moet deur "thirdparties" werk.

Ek besluit toe om bietjie te wag. Op 14 Mei gaan ek weer na iStore waar hulle my help, om my ****rak optegradeer, en vir my sê ek moet 7 werksdae wag vir my foon. Hulle was baie vriendelik om my te help, hulle het my gereeld laat weet waar staan my ****rak. Op 19 Mei gaan ek weer iStore toe, toe sê hulle vir my daar is 'n "backlog" by Vodacom hulle sal my so gou as moontlik probeer help. Uiteindelik op 30 Mei laat weet hulle my ek kan my foon kom haal my ****rak is opgegradeer.

Dit was nog die slegste diens van Vodacom wat ek ervaar het. Maar hier eindig my nagmerrie nog nie.

Op 8 Junie kom ek agter my data is klaar. Ek was onder die indruk my 10GB gratis data is gelaai, net om agter te kom dit is nie gelaai nie. Op 10 Julie e-pos ek vir Vodacom wat gaan aan waar is my 10GB data. Nee sê hulle ek moet met iStore praat. Ek s***el met iStore hulle sê toe vir my nee dit is 'n Vodacom probleem, maar hulle sal dit vir my probeer oplos.

Op 19 Julie e-pos ek weer vir Vodacom, Waar is my 10GB gratis data? Tot op hede en vandag het ek steeds nie 'n antwoord nie.

WAT NOU? WAARHEEN NOU?

Vodacom is gevrek.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply23 Jun 2016, 06:15
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team