1 reviews | Active since Nov 2018
Gatfol vir Vodacom
Kyk dit is nou Nie vir my reg Nie Ek wag Al die julle dag dat iemand my trug Bel oor julle *** router wat julle gee Ek was gistraand by clear water mall gewees die ou wat daar werk het gese iemand sou my vandag Bel van dat Ek die *** by Werner uitgehaal het Ek net *** met die ding en elke keur as Ek Bel dat iemand my help word daar n Ander story vertel Ek sukkel Al n week met Vodacom om technician uit te steer julle verwag Ek Moet op die einde van die maand my rekining betaal maar met die *** diens wat Ek kry dink Ek julle Moet my betaal om dit te gebruik julle Se mens het net 7dae om it's trug te gee Ek Sien nou hoekom dit is want julle Weet dit vat Langer as dit om trug te kom na imand want dis nou mooi net 8dae van dat ons so met die *** sit Ek Sien nou julle *** diens is Nie net om dat julle Nie will werk Nie maar om dat julle Weet hoe om julle geld te maak . Die wat daar werk Gaan my R200 Se Bel tyd trug betaal aan my want Ek Moet agter julle aan Bel Ek het seker 9of 10 call logs maar julle delete dit Ek is so gatfol met vodacom
Thank you for the time and effort taken to voice your dissatisfaction to our office. It is with the cooperation and feedback from valued clients such as yourself that we are able to identify any areas of improvement within our organisation. As per discussion, query has now been Resolved. Regards Consumer Website Team(SA)