EM
Erika M

1 reviews | Active since Jun 2017

18 Apr 2018, 08:49

***** - SO CALLED UPGRADE

Sukkel nog steeds dat Vodacom my geld vir my moet terug betaal vir 'n UPGRADE wat ek NIE in Februarie gemaak het NIE. Hulle is gou om mens se geld te steel, vir data, en airtime, en UPGRADES wat jy nie eers gemaak het nie, ek moes soos ***** Polisie stasie toe gaan, 'n AFFIDAVIT skryf, 'n afskrif van ID laat maak en sertifiseer, by my werk brief laat tik, en laat teken dat ek nie hierdie &^%% upgrade gedoen het nie, ek weet nie eers watter dag ek hierdie sogenaamde UPGRADE gedoen het nie, ek weet nie eers watter SHOP ek hierdie upgrade gedoen het nie! Het hierdie shop copies van my pay slips gemaak, van my ID, is my handtekening op enige papier werk? NEE WANT EK WAS NIE IN PRETORIA TOE HIERDIE &^%$ UPGRADE GEDOEN IS NIE!!!!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply18 Apr 2018, 10:06
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,