AL
Arno L

1 reviews | Active since May 2015

08 Jun 2015, 20:30

FOUTIEWE REKENING

Mooi 'n jaar terug het ons vir ons meisiekind Lelanie haar selfoon opgradeer na 'n U Choose 200, en haar boetie het dieselfde ****rak gekry op presies dieselfde dag. Van maand een af het ons problem met die rekening gehad, elke maand was haar rekening R2000 plus!!! Ek moes net betaal of die fone word '\gelock"'. Na baie baklei en baie oproepe word die problem in Februarie 2015 gevind"

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply09 Jun 2015, 11:06
Official
Hello Arnolotz1,

We are currently investigating this matter and will update you regarding.

Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.

Kind regards
Vodacom Consumer Websites