1 reviews | Active since Feb 2013
Foutiewe aftrekking
Goeie more<br> <br> Ek het n nuwe ****rak die 8ste Februarie by Vodacom uit geneem. Ek het vir Kevin gevra of die debietorder dieselfde tyd as my ander van Vodacom sal afgaan want ek is n ou klient van Vodacom en het n bestaande debietorder. Hy het gese ja. Die 13de Februarie is daar n bedrag van R300 van Vodacom van my bankrekening af getrek. Ek het dadelik vir Kevin ges***el. Hy het gese hy sal uitvind wat se geld is dit. Hy het vining terug gekom en gese dit is n fout van Vodacom en sal herstel word. Ek het 17 Februarie weer ges***el want ek hoor niks van Kevin nie en die regstelling vind nie plaas op my bankrekening nie en in die tussentyd is my bankrekening in die rooi want daar was nie fondse beskikbaar ten tyde van die R300 aftrekking nie. Kevin se toe vir my hy wag vir hoofkantoor maar hy sal by sy bestuurder hoor wat om te doen. Kevin bel toe terug en se sy bestuurder se ek moet Vodacom self bel. Kevin het ook gese Vodacom sal die bedrag van R300 op n stadium kr gee op my rek maar dis vir my onaanvaarbaar. Dis n fout van Vodacom se kant en ek sit met die problem van n bankrek wat in die rooi is en met koste omdat daar nie fondse in my rek was nie.
We do thank you for the posting
The matter will be referred to a consultant who will investigate and assist with resolution.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
We do thank you for the posting
The matter will be referred to a consultant who will investigate and assist with resolution.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
