dB
deon B

1 reviews | Active since Dec 2013

30 Jan 2015, 08:03

Foon word vervang

ongeveer die die einde van Desember 2014 het ek my ****rak foon ingee by die Vodashop Outlet Shop by Pick & Pay Panorama Kroonstad met die klagte dat die foon se memmory gee probleme,die foon is aangestuur Bloemfontein toe en vandaar Johannesburg toe, dit het 'n maand geneem, maar gister op 29 Jan 2015 het daar 'n nuwe foon gekom, die oue is vervang en die hele tyd via sms was mens op hoogte gewees waar jou foon is.Vodacom,dankie dat jul die foutiewe foon vervang het en nie net die gewone Software upgrade gedoen het nie, dis mos die maklikste uitweg altyd.

0
Replies (0)