1 reviews | Active since Sept 2019
Ek het geupgade die 18de Oktober. 3 dae daarna die het ek terug gegaan omdat die Samsung a80 op loadspeaker gaan as ek iemand bel of iemand my bel. Die tegnikus het gese dat daar n update is en dit sal dit reg maak. Wat ek gedoen het by huis. En nogsteeds nie kon reg kry nie. 5 dae na dit het ek weer terug gegaan en met bestuurder gepraat wat toe die foon in gebook het sodat hulle daarna kan kyk. Na n week ****ak hy my en se dat hulle niks vout kry nie maar hy doen dit nogsteeds en dat hy n video gaan neem sodat hulle kan sien wat vout is. Wel nou wag ek om van hom te hoor. N week terug besluit ek dit vat nou te lank en gaan in na winkel. K daar toe is die bestuurder waarmee ek te werk gegaan het verplaas na n ander Tak. Nuwe bestuurder se hy sal hom ****ak en terug kom na my. Die nuwe bestuurder het my wel die 25ste Nov gebel en gese dat die foon by samsang is en dat hulle my gaan replace. Vandag is die 5de des. Dubbel paaiment het af gegaan op debit order vir ou en nuwe foon (wat ek skaar n week gehad het). My data gebruik vir transfers tussen fone wat ek weer moet doen as ek eendag foon kry. Screen protector opgesit wat ek weer moet koop. Ek weet nie meer wat om te doen nie
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.