1 reviews | Active since Apr 2016
Goeiedag<br> <br> <br> Ek wil graag 'n klagte aanmeld - ons het 'n ****rak by Vodacom Paarl Mall - ons het 'n laptop ****rak gehad wat die ****rak van 24 maande verby is en wat toe gekanselleer is. My dogter kom kuier van Thailand en gaan koop toe by die Paarl Mall winkel 10 gig om die rekenaar te gebruik terwyl sy hier kuier. Toe ons by die huis kom s? die rekenaar dis limited, ons weet nie wat dit beteken nie, die volgende dag, dit was 31 Maart 2016 gaan sy terug na die Vodashop met die router en simkaart en die persoon wat haar daar help s? daar is fout met ons router, sy sal 'n nuwe router moet koop. Vodashop het toe nie in voorraad nie en verwys haar na Computer Mania ook in die mall waar sy toe wel regkom met n router vir R1000. So kom sy by die huis en hierdie router gee dieselfde boodskap op die rekenaar (limited). Die simkaart is nie foutief nie want dit werk in haar foon. Vandag vat ons die rekenaar met die ou router terug en Derrick (die bestuuurder) van die Vodashop Paarl Mall help ons baie mooi en toets die router en daar is niks fout met ons ou router nie, waaroor ons baie bly is, maar nou weier Computer Mania om die router terug te vat en my dogter te refund. Computer Mania s
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.