ergste diens ooit van Vodacom 4 U paarl!!!!!

Laat ek begin se dat beide en ek my man het rekening by vodacom en nooit n probleem met hulle gahd nie. Hulle het ons vinnig gehelp, maar vandag het ek die swakste diens oot gekry by Natasha van Vodaco4u paarl (patriot plein) en sal regtig nie die verkoops dame aan beveel vir enige iemand nie.

Ek het al talle kere gesien hoe onprofesioneel sy is met kliente en vandag het sy my gehelp (weet nie of mens dit help kan noem nie)

My man het die laaste 2 maande n R2500 rekening (rekening is R800 op die meeste R1000). ek bel toe van gister in om te probeer oplos, na ek reeds by die vodacom in die mall was en al die vodacom nommers probeer bel het. Natasha antwoord die foon en ek verduidelik vir haar my situasie. waarop sy vir my antwoord maar dis data. Ek het haar gese dis onmoontlik want ons het die data dop gehou en daar is nog datd oor, hoe kan daar dan nou ewe skielik n R1500 se data gebruik wees as daar nog data oor is.

Sy gee toe vir my n vodacom nommer wat ek reeds gebel het met geen sukses. ek se dit toe vir haar. waar sy baie ombeskof se maar dos n nashua rekening sy kan my nie help nie. ek stel haar toe in kennis dat ons die rekening by hulle daar in patriot plein kom uit neem het. Sy stel my toe in kennis ek sal moet inkom laat hulle kan kyk ek se toe vir haar dat ek reeds gekyk het sowel as vodacom in die mall en daar was niks buitensporig nie.

Waarop sy net verder weier om te luister na my of om my te help. Ek het haar toe in kennis gestel ek gaan dan maar egter polisie stasie toe en vir vodacom aangee. Want erns is iets nie reg nie. waarop sy toe iets mompel in die telefoon en die foon in my oor neer gooi. Ek bel toe terug waarop sy weer gil sy wil nie met my praat nie. ek se toe vir die man wat antwoord ek wil nie met haar praat nie ek wil met die manager praat nie. sy gruip toe die foon en se vir my sy gaan nie laat n dogtertjie haar dreig met die polisie nie. (1 ek het haar nie gedreig nie, ek het net gese ek gaan dan maar iets anders doen as sy my nie wil help nie en nommer 2 ek is nie n dogtertjie nie ek is n getroude vrou met n kind en 3 ek dink nie dis hoe jy jou kliente hanteer nie) en daarna gooi sy weer die foon in my oor neer.

Ek sal definitief nie hulle aan beveel vir enige iemand nie. ek werk self met kliente elke dag en dis definitief nie hoe jy jou kliente hanteer nie. Nie net was sy ombeskof en onprofesioneel nie maar gooi die telefoon ook heeltyd in my oor neer. En jy kan hoor hoe gooi sy hom neer want sy gooi hom mis teen die tafel vas.

Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team