1 reviews | Active since Jan 2014
En steeds geen terugvoer van vodacome af nie
Ek mors seker my tyd om elke dag te probeer want vodacome se diens is so pateties laat hulle nie eens die ordentlikheid het om n jare lange klient se complaint kan antwoord nie. Hoeveel meer klagtes moet ek indien. Steeds kry ek vnav Jan 2015 geen state of invoices nie, dan maak hulle my 4 ****rakte wat ek het net meer sonder my wete en dan charge hulle sommer net sonder my wete ekstras op die rekening as ek data opsit vanaf my fnb rek. Hoe werk dit. En julle beskou julle as n wereldwye instansie met kliente diens. Vodacom het geen dien. In die afgelope jare wat ek klient is het die diens net agteruit gegaan en julle is belaglik duur. Nee regtig gaan kyk bietjie hoeveel keer ek al gevra het maak reg my rek, stuur my state en invoices, maar nee vodacome het altyd n verskoning en neem geen klient in ag nie enh karring mar op hulle selfsugte manier aan. Julle se altyd n konsultant sal u ****ak en ek wag steeds. Ek is die een wat julle ****ak want dit wat julle se en doen is 2 verskillende goed. Dis pateties.
We would like to apologise for the delay in this regard.
A consultant will contact you in order to address your concerns.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
We would like to apologise for the delay in this regard.
A consultant will contact you in order to address your concerns.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
