EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since Jan 2014

27 Jan 2016, 11:17

ekstras op rekening

Stteds kry ek nie elke maand my vodacome state nie, en nou toe kry ek my Januarie staat in spam, vir waste rede ookal. die bedrag is aansienlik meer as altyd, ek kyk op my man se rek sommer ekstra instant charges wat 2 keer gecharge word. customer care se dis vir recharge vanaf online banking af. nee my magtig ek hoef nie daarvoor te betaal nie. wie gee vodacome die reg om net op my man se nommer sonder my wete ekstra charges te laai. my rekeninge het dit nie eens op nie. se die man wat ek mee praat wat ongeskuk en arrogant is ek moet vodashop toe gaan en my dispute gaan verkla en hulle sal verduidelik hoekom daar ekstra charges is. my magtig waarvoor is daar dan n customer care line. nee julle is pateties, duur, ongeskik, geen kliente diens nie en ***** om net kostes te laai sonder die rekening houer se wete. Ek soek my geld terug en n nuwe rekening vir Januarie 2016. En moenie my n upgrade sms stuur nie, ek gaan cell c toe. met julle wil ek nooit weer n pad stap nie.Dis vandag 22 Jan 2016 en die complaint is 13 Jan 2016 geskryf.<br> Seder die 13 jan`16 het ek nog geen oplossing vir die probleem van Vodacome af gekry nie. Gaan julle my help of moet ek maar verdere nog niks gehoor nie

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply27 Jan 2016, 11:43
Official
Hello Flica8505,

Thank you for your posting.

Your enquiry will be investigated and further feedback will be provided in due course.

Kind regards
Vodacom Consumer Website Team