1 reviews | Active since Jan 2014
ekstra charges sonder dat ek weet, testemming gee
Stteds kry ek nie elke maand my vodacome state nie, en nou toe kry ek my Januarie staat in spam, vir waste rede ookal. die bedrag is aansienlik meer as altyd, ek kyk op my man se rek sommer ekstra instant charges wat 2 keer gecharge word. customer care se dis vir recharge vanaf online banking af. nee my magtig ek hoef nie daarvoor te betaal nie. wie gee vodacome die reg om net op my man se nommer sonder my wete ekstra charges te laai. my rekeninge het dit nie eens op nie. se die man wat ek mee praat wat ongeskuk en arrogant is ek moet vodashop toe gaan en my dispute gaan verkla en hulle sal verduidelik hoekom daar ekstra charges is. my magtig waarvoor is daar dan n customer care line. nee julle is pateties, duur, ongeskik, geen kliente diens nie en ***** om net kostes te laai sonder die rekening houer se wete. Ek soek my geld terug en n nuwe rekening vir Januarie 2016. En moenie my n upgrade sms stuur nie, ek gaan cell c toe. met julle wil ek nooit weer n pad stap nie.
Thank you for making us aware of this issue.
A consultant will review and then make contact with you to assist.
Kindest Regards
Consumer Website Team
Thank you for making us aware of this issue.
A consultant will review and then make contact with you to assist.
Kindest Regards
Consumer Website Team
