1 reviews | Active since Feb 2011
Ek dag die probleem sou reg gemaak word?
Ek het gekla oor die slegte kwaliteit van my LTE opvangs in my area. Vodacom het n ou gestuur om lesing te kom neem. Toe kom niks daarvan nie. Ek kla toe en toe word ek ge****ak om te se dat n booster in my huis geinstalleer sou word en dat ek n indemnity vorm moes teken. Doen toe so en booster word toe geinstalleer. Installeerder se toe vir my dis n 3G booster en help net met voice calls en niks met LTE nie. Ek het so pas 082 155 ges***el om te kla oor die feit dat my oorspronklike klagte van slegte LTE konneksie nie gehanteer was nie. Selfs daardie oproep wat veronderstel was om super goeie konneksie te he het maar sleg afgeloop met a call drop. <br> Nou wat gaan gedoen word mbt my slegte LTE konneksie want ek het JUIS oor ges***el na Vodacom toe vir beter LTE dekking. My Vodacom LTE mini router stick werk super vinnig maar my Samsung S6 se LTE opvangs is terrible om die minste te se. Ek het nodig om my besigheid se kameras dop te hou via LTE op my foon en dis JUIS hoekom ek die oors***eling na Vodacom toe gedoen het. Lyk my ek moes maar by MTN gebly het. <br> EK HET N GOEIE LTE KONNEKSIE NODIG BY MY HUIS OP MY VODACOM SAMSUNG S6.
We would like to apologise for any inconvenience caused.
A consultant will contact you in order to address your concerns.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
We would like to apologise for any inconvenience caused.
A consultant will contact you in order to address your concerns.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
