HZ
Helena Z

1 reviews | Active since Jan 2022

27 Jan 2022, 08:29

Dringend

Ek is die Eksekuteur van Bj Niemand. BJ Niemand is oorlede 27/12/2021. Ek het sy doid aangemeld by Vodacom en doodsertikaat en dokumente gestuur op 3/1/2022. Ek het bevestiging gekry dat hulle dit ontvang het maar hulle se dis nie te se dit is gekanselleer nie. Klient het ook Contract civer insurance. Nou kry ek nog steeds n rekening van R508.86 en boodskappe dat die volgende bedrag van R1100 op 31/12/2022 afgaan. Daar kan nie meer getrek word as die ****rak gekanselleer is nie en die selfoon nie in gebruik is. Alles is gestop en gevries. Ek het verskeie mails gestuur maar kry net geen terugvoering. Dis regtig swak diens.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply27 Jan 2022, 09:01
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team