Double shame in u vodacom
So dit lyk nie v my of vodacom enigeiets v hulle kliente voel nie. Nog net klomp lee beloftes en geen aksie nie. Waar is d shopowners want klink v my hulle staan m al d magte id hand? Volgens vodacom kan owners ****rakte terminate en demand op ander fone as daar issue is. Soos dit v my lyk kies hulle net eenvoudig om dit nie te doen nie. Dis net v my verbasend dat ek nou al amper3mnde sukkel om response uit vodacom te kry maar cancel dtorder dan moet jy sien hoe vinnig hulle respond en sommer elke dag v my bel en sms stuur. Vodacom ekt jou al 10keer gewaarsku en gese kry ek no response dan gaan ek dtorders kanselleer en ek het dit ook gedoen en jull3 gaan verloor want ekt meer as1****rak by julle en d tablet is nognie betaal nie. En as automated response al us wat ej gaan kry then dont bother. Mtn se diens is net so goed soos julle sn. Eks nou gatvol gewag.
