dB
deon B

1 reviews | Active since Dec 2013

23 Dec 2015, 13:41

Dienste verdien MUSTFALL status

Die afdelope 3 jaar sukkel ons in Krd met seine rakende data transfer, mens kan geen ordenlike website oopmaak of dit gaan hang, dan word jou signal blok net weer 'n geel ! wat beteken geen opvangs nie, die afgelpoe 3 jaar rapporteer ek die saak al, al wat jy kry is of swak verskonings, operateurs wat mekaar weerspreek, maar ek dink dis tyd dat in Kroonstad dmv twitter of facebook 'n compain van Vodacom must fall begin word, regtig, geen mens kan drie jaar se swak diens waarvoor jy maandeliks jou rekening betaal, geen ordentlike internet opvangs het nie,jy kan net bid as jy jou windows live of website oopmaak, dat jy nie geel ! kry nie,ek wil nie hoor dat die saak kry aandag nie, enige normale persoon sal nie 3 jaar wag nie, mens raak gatvol vir swak diens!!!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply23 Dec 2015, 14:55
Official
Hello SALEGION,

Kindly be advised that we are attending to your query.

Thank you

Dyllan