BP
Buks P

1 reviews | Active since Apr 2017

20 Apr 2017, 16:25

DIEFSTAL VIA DATA

Vir die afgelope 15 plus jaar maak ek gebruik van 'n ****rak by Vodacom met 'n redelike konstante maandelikse koste van R1'200.

Na 'n prystoename op my rekening besoek ek my naaste tak en word ingelig dat my laptop ****rak hernu is.

WATWOU?!!! My vrou is twee jaar vantevore fort met die laptop na die egskeiding, en die tak is genader en die ****rak is verander om nie meer op my rekening te reflekteer nie, wat hulle glo raaksien, en beloof om reg te stel.

Weens finasiele krississe loop ek my toe vas en word my selfoon 10 Maart 2017 afgesny.

Goed, my fout.

My werk as voertuig werktuigkundige vir boere op hul plase is afhanklik van my bereikbaarheid via selfoon en ek moes dus noodgedwonge my rekening so gou moontlik betaal.

Met die eerste geleentheid betaal ek dus toe 'n bedrag oor en besoek 'n ander tak in 'n poging om te probeer beter diens kry.

Hier word ek egter ingelig dat my rekening vir Maart R2'819.23 beloop, nadat ek vir 2 derdes van die maand geen telefoon tot my beskikking gehad het nie.

My antwoord: "Die kostes was vir data wat u gebruik het"

Ek is 2 April hiervan ingelig en kon tot hede toe geen reaksie van Vodacom af kry rakende hierdie saak nie. Ek sit steeds sonder 'n foon met 'n rekening wat betaal moet word en geen antwoorde nie.

Dit mag vir jou klink of die som geld werklik min is. Maar neem in ag, dit is meer as dubbel my maandelikse rekening, en dit terwyl ek slegs vir 1 derde van die maand die gebruik van my foon gehad het.

Hoeveel steel Vodacom deur elke klient vir DATA te faktureer, wat hulle nie eers vir jou kan uiteen sit nie?

en by navraag kan hulle jou doodeenvoudig ignoreer en dit dan as swak klientediens afskryf.

BOBAAS DIENS VODACOM!!!

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply21 Apr 2017, 07:18
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,

Vodacom
Vodacom's reply28 Apr 2017, 09:06
Official

The reported instance has been reviewed and addressed.

Kindly refer to our recent consultation and and correspondence with detail to follow.

Vriendlikke Groete

Elroy

Best regards,