AB
Anneke B

1 reviews | Active since Feb 2015

30 Jun 2022, 09:01

Diefstal en boereverneuk

Vodacom se diens is pateties! Is al 15 jaar n klient en het meer as 1 ****rak. Met die laaste twee upgrades was dit een moles op die ander. Van wanneer af is jou ****rak vir 24 maande maar die selfoon of tablet wat saam met die ****rak geneem word word oor 36 maande betaal? Dit was nog altyd gelyklopend. Nou met n upgrade wanneer daar vrae gevra word - nou word daar vertel dat jy nog 12 maande langer moet betaal vir n handstuk al is jy op n ander nuwe ****rak. Hierdie is bul**** en n geldmaak skema. Vodacom is so desperaat dat hulle enige iets sal probeer om geld te maak.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply30 Jun 2022, 09:37
Official
Dear Customer, Thank you for making us aware of your complaint. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team