1 reviews | Active since Jun 2017
Debietorder nooit gekanselleer nie

Ek het in Februarie reeds my ****rak by Vodacom gekanselleer en die finale uitstaande bedrag betaal. Ek het DUBBELD seker gemaak en met die konsultant by die winkel bevestig dat daar nie weer ander aftrekkings vir Vodacom op my bank sal wees nie. Die finale bedrag is betaal en al die dokumentasie is deurgestuur na die betrokke afdeling.

Vodacom het my belowe dat die HEEL LAASTE debietorder in Maart sal afgaan

Ek kry egter nog elke maand 'n faktuur en rekeningstaat van Vodacom af. Ek het nie veel aandag daaraan gegee nie aangesien daar geen aftrekking op my bank was nie. My aanname was dat hulle rekeningafdeling is maar net so deurmekaar en swak en soos hul klientediens.

1 Jun is daar egter nou weer 'n R28.50 bedrag vir Vodacom afgetrek op my bankrekening.

Customer Care het bevestig dat my rekening nie meer aktief is by Vodacom nie en hulle het my ook probeer deurs***el na die rekeningafdeling maar sonder enige sukses. Die dame het gevra dat ek self ook probeer bel na ********** maar dit het ook niks gehelp nie.

Ek het nou die Vodacom debietorders op my bank gekanselleer en ook die R28.50 van 1 Jun reverse. Ek weier om nog 1c vir Vodacom te betaal!! My kant is skoon en ek het als gedoen soos hulle vereis het om die ****rak te kanselleer maar dan hou hul aan om geld te steel

Dit is onaanvaarbaar!!

Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
As discussed, we have assisted with query.
Regards
TS
Consumer Website team
Dear Customer,
As discussed, we have assisted with query.
Regards
TS
Consumer Website team