1 reviews | Active since Oct 2017
DATA WORD GEPLUNDER SOOS DIE GUPTAS DIE STAAT PLUNDER
jul bly maar pateties met terugvoering: verwysing 1- ********** ********** was gelock op maandag 26 Nov 2018, gen terugvoering rondom data van oor die 2 gb wat net verdwyn het, dis nou al die t****e keer die jaar wat hierdie soort van insident plaasvind en ek is nou gatvol vir dit, my ****rakte wat ek het met Vodacom rondom data met Vodacom gaan dmv die onbudsman 'n dispuut insit, ek gaan die een ****rak wat nou upgradeable is verseker laat verval, die ander een van ********** 989 wat ek onlangs hernu het, het ook probleme met beltyd wat sommer op een dag bet verdwyn sonder dat enige nr ges***el is, mens raak gatvol as verbruiker om net benadeel te word, maar Vodacom vat jou maandelikse geld sommer om die klient se belange te skerm. Ek is nou 'n redelike GATVOLLE Vodacom verbruiker!!!!
