EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

08 Jun 2016, 14:13

Data wat verkeerdelik gelaai is

<p>Ek het geupgrade in laas maand. Ek het `n hele ander paket gevat ek als op die vorige een gekanselleer. Die rede vir kansellasie was dat ek my eie data van my airtime af convert.</p> <p>die maand toe ek my airtime na data toe will confirt sien ek my vorige paket se date is gelaai 500MB. Toe ek vodacome bel en se hier is iets verkeerd was die vrou so ongeskuk praat my dood gee my nie eens kan om my saak te stel nie. Sy se, ek het dit nie gekanselleer nie wat ek het, en nou moet ek maar die R99 betaal vir die maand. Ek sal nie, ek het die ou pakket als gekanselleer. daarna bel n meer ordentlike vrou my wat ten minste my in my taal kon help en se dit sal ondersoek word en ek sal terugvoering kry. Tot my verbasing of sal ek se wat ek verwag het, tot vandag noe nog niks. Niks van uitsorteer of wat nie. Hoe lank kan dit vat om so klein dingetjie net uit te sort wat nie my skuld is nie. Die is nie n diefstal saak nie dis n plein fout wat nie moes gebeur het nie. En ek kan sommer weet dit help nie eens om die complaint te skryf nie vodacome gaan elkgeval niks hieraan doen nie. want dis hoe hulle diens is uiters swak, en ja mens kan nie kla oor die diens nie, WANT DAAR IS NIE IETS SOOS N DIENS NIE OOK NIE ORDENTLIKE KLIENTE DIENS NIE. Plein weg ongeskikte mense. </p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply09 Jun 2016, 05:27
Official

Thank you making us aware of your complaint

Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards

Consumer Website Team