1 reviews | Active since Aug 2017
Ek het in 2017 Vodacom se 12 "months upfront" opsie gebruik om 2 gig data vir 12 maande te koop teen R1399. Toe ek in Junie 2018 weer vir ń jaar wou koop was daar fout met die "Ussd code" *111# se koop opsie. Daar was elke keer ń boodskap; Reeds gekoop. Ek het klientediens ges***el daaroor en hulle het ook bevestig daar is fout en vir my ń "Ref" nommer gegee vir my "service request" 1_ ********** ********** . Klientediens bied my toe aan 2 gig vir 12 maande teen R249 per maand. Ek het ingestem, maar later besef dit gaan R2988 teenoor R1399 wees. Ek het dieselfde dag terug ges***el en gevra om te kanselleer. Klientediens persoon het ingewillig en my verseker die 2gig data vir 12 maande teen R249 is gekanselleer en van my rekening af. Dit is toe nie so nie, ek ontvang die data en vandag is die aftrekorder deur vir Junie en Julie.
Dear Customer
Thank you for making us aware of your complaint.
A consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards
Vodacom Consumer Website Team
Best regards,

Good day Marius,
We provided feedback regarding your Hellopeter posting. Please accept our apologies for any inconvenience caused.
You may review your rating on the Hellopeter website.
Regards,
Theo

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.