IJvR
Ilmari Janse van Rensburg

1 reviews | Active since May 2011

06 Nov 2015, 11:04

Data

Vir die afgelope paar maande het ek agter gekom dat daar nog steeds data oor is op my foon voor die maand verby is, so sekerlik moet dit dan oorgedra word na die volgende maand toe want ek betaal daarvoor. Ek het al meer as 300 MB oor gehad op my foon en dan begin die nuwe maand en dan is daar ewe skielik net iets soos 500MB op my foon in plaas van 800MB. Hoe werk dit? Ek betaal tog vir die data wat nie gebruik word nie, maar dit word nie oorgedra na die volgende maand nie. Ek is baie ongelukkig hiermee en wil dit uitgesorteer h? so gou as moontlik.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply06 Nov 2015, 12:09
Official
Hello Ilmari,

We are currently investigating this matter and will update you regarding.

Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.

Kind regards
Vodacom Consumer Websites

Best regards,