1 reviews | Active since Apr 2015
Ek en my man het elkeen 'n ****rak uitgeneem op n core prime selfoon . Binne 3 dae het beide fone probleme gegee. Dit is teruggeneem na die tak en albei is weggestuur. Die vers******s het toe ges? die besending het 'n vervaardigings fout. Toe die 2e besending opdaag ,is dit ook afgekeur.Intussen was ons sonder fone,maar het steeds die ****rak betaal.

Ons het nou besluit om 'n effe beter foon te neem,waarvaan die ****rak verskil as ons huidige. Daar was vir ons 3 opsies .Betaal ****ant in vir die nuwe foon,betaal kansellasiefooie om die ****rakte te ontbind,of neem weer 'n swak foon wat by ons bestaande ****rakte inpas.

Nie 1 vd opsies is vir ons aanvaarbaar nie,aangesien die foutiewe fone nie ons skuld was nie. ons het 'n spesifieke ****rak uitgeneem vir 'n spesifieke foon ----hulle kan dit nie verskaf nie en ons kan ook nie ons ****rakte kaselleer om nuwes uit te neem vir 'n foon van ons keuse nie.

Ek het vir 'n hele dag probeer om iemand van Vodacom te kry wat my kan help. Elke afd. verwys my na 'n volgende. Almal stem met my saam,maar niemand kan my help nie .

hellopeter is my laaste uitweg.

Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.