EF
Estie F

1 reviews | Active since Jan 2014

28 Aug 2017, 09:57

Contract Changed by provider after signed!!

Ek het verlede jaar n 10gig top up contract uitgeneem en dit staan so op al die dokumente wat geteken is en toe besluit vodacom sommer net om my ****rak te verander sonder om my te ****ak en nou is my ****rak sommer n hele paar rand meer hierdie maand omdat ek vir die eerste keer vandat ek die ****rak het my data opgebruik voor die einde van die maand! Ek sal beslis niemand aanraai om n ****rak by vodacom uitteneem nie! Ek mag nie die ****rak verander nie maar hulle mag nie seker hoe dit regverdig is nie! O ja en om hulle te ****ak is ook useless want hulle se net hulle sal maar moet kyk of hulle enige iets omtrent dit kan doen!! BAIE SWAK DIENS EN REGTIG N BAIE ONGELUKKIGE KLIENT!!!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply28 Aug 2017, 10:07
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,