HN
Herman N

1 reviews | Active since Feb 2016

22 Feb 2016, 14:18

cat b15q

Ek rig hierdie Email aan U teenoor Vodacom. Ek is n klient van Vodacom nou al vir die laaste om en by 16jr. Ek het in Oktober 2015 my ****rak opgegradeer en n CAT B15Q selfoon ontvang. Vanaf Oktober 2015 tot nou toe het ek die selfoon vir om en by 3weke in my besit gehad, die res van die tyd is dit in by die Advanced Repair Centre waar hulle die selfoon elke keer probeer regmaak en sodra hulle dit terug stuur is die foon weer na 2dae terug by hulle vir selfde problem. Die probleme wat elke keer opduik is sagteware probleme. Ekt het al die datums vir die afgelope tyd wat die selfoon in is vir reperasies. Vodacom neem die foon elke keer en probeer dit regmaak en elke keer as ek die foon terug kry is die selfde probleem daar. Ek moet elke keer op en af ry om die foon in te gee, ek gebruik my ou Samsung S4 op die staduim , Vodacom gee my nie n leen foon nie. Ek het hulle gevra om my weer n Samsung te gee en die Cat foon te hou maar hulle hou net aan om die foon te probeer regmaak.Vodacom se laaste terugvoering aan my deur die repair centre is hulle sal nie die foon omruil vir n ander foon nie.<br> <br> <br>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply22 Feb 2016, 15:58
Official
Hello Hermannel,

We do thank you for the posting.

The matter will be referred to a consultant who will investigate and assist with resolution.

Kind regards
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,