1 reviews | Active since Sept 2013
Bly weg van Vodacom - *****s
VODACOM

Nee wat Voda *****s!

Twee Jaar ****rak en binne in die ****rak termyn besluit julle sommer om fooie te hef as wat geteken was vir die termyn.

Julle trek sommer drie paaimente af in een maand.

My ****rak termyn is klaar met julle, ek het die ****rak kanseleer, julle stuur my n kanselasie bevestiging. Julle neem sommer nog n subskrubsie paaiment af. Jul is oneerlik, jul neem geld wat nie aan julle behoort nie.

Julle reageer al maande nie op my versoeke nie, eposse nie en duiwel net voort soos julle goed dink.

Ek kan julle optrede nie anders beskryf as in die karakter van neem wat julle nie toekom nie.

My aanbeveling aan enige persoon in die gemeenskap is, BLY WEG VAN VODACOM. DANKIE EK IS N ****OFFER VAN HULLE EN IS KLAAR MET DIE PATETE. BLY WEG VAN VODACOM. GAAN CELL C TOE, DAAR KRY JY DIENS. CELL C IS EERLIK, KOMMINIKASIE IS PUIK EN GOEIE LUISTERAARS.

Bly weg van Vodacom asb mense - hul neem wat nie hul toekom nie, hul verhoog hul fooie in ****rak waarvoor jy nie geteken het nie. Jy kanseleer ****rak, hul bevestig kanselasie, maand later neem hul nog subskrupsie fooie. BLY WEG VAN VODACOM, GENIET CELL C

Bly weg van Vodacom - kan nie genoeg waarsku nie - Bly weg...
Thank you for raising your complaint with our team.
A consultant will be in touch with you soonest.
Regards,
Consumer Website Team
Thank you for raising your complaint with our team.
A consultant will be in touch with you soonest.
Regards,
Consumer Website Team