IM
Izelle M
1 reviews | Active since Apr 2016
15 Apr 2016, 22:14
Blacklisting
Ek sukkel al van Desember2015 om n betling wat ek op 7Desember 2015 gemaak het te laat wys op vodacom se sisteem. Vodacom vaal mall het telke male al die bewyse ge e pos maar nog steeds word my lyne afgesit en ek moet elke keer die kostes dra om die lyne weer aan te sit. Ek is moeg baklei om ons fone aan te hou niemand maak my rekening reg nie. My naam word swart gesmeer en ek is heeltemal onskildig.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)