AF
Ansie F

1 reviews | Active since Aug 2017

05 Mar 2020, 10:18

BITTER ONGELUKKIGE KLIENT VAN VODACOM

Goeie dag, ek voel bitter ongelukkig. Ek het my no van MTN oor gedra na Vodacom toe. Met die doel om by hulle 'n nuwe ****rak uit teneem. Aangesien ek wel ****rak het met Vodacom. Toe weier hulle my 'n ****rak oordat ek op swartlys geplaas is! Deur Vodacom. My rekening is betaal op datum. Nou moes ek hoor hul se ek moet 'n maand vooruit betaal, dan sal hul my van swartlys af haal. Van wanneer af moet mens jou sel rek vooruit betaal? Net daaroor mag ek nie ****rak uitneem vir my besigheid nie. Wat my nou baie geld kos per maand. Ek moet daagliks met kliente in verbindig kom of nuwe kliente s***el. Ek betaal gewoonlik in die eerste week van die maand my rekeninge. En ek was ook mee gedeel dat die feit dat ek eers daai tyd kan betaal, en geld he, is dit Vodacom se nuwe wet dat geen ****rak meer toegestaan sal word vir mense wat op die 3de, 5de, salaris ontvang nie. So dit beteken dat nie net ek nie, maar ook my man geswartlys is. Daar was vir my gese dat as ek nou dadelik vir die volgende maand betaal kan hulle my van lys afhaal! Daaroor mag ek nie meer ****rak kry nie. Ek het 200 kliente en besigheid is aan die groei. Met elke nuwe klient moet ek van die ou kliente se no"s delite oor die foon wat ek het se geheue te klein raak. Dis huawei p8 lite nogal! My rek betalings is so al die afgelope paar jaar. Nou skielik is my geld nie meer goed genoeg vir Vodacom nie.

0
Replies (0)