JW
Jan W

1 reviews | Active since Jul 2015

01 Jul 2015, 09:45

Betaal vir Vodacom se probeerslae

Opgradering. Nuwe foon. Volgens Vodacom ondervind hulle geen probleme met hierdie foon nie en battery hou lank.
14 dae later, mense s***el in maar die foon lui nie.
Gee in. Vodacom vermoed dit is 'n paar settings en doen die verstellings.
7 dae later dieselfde probleem.
Gee in by Vodacom.
Vodacom \herstel"die foon.
Paar dae later dieselfde probleem.
Gee in.
Vodacom vertel dis dalk foutiewe sim.
EN...as dit die sim is sal EK moet betaal vir Vodacom se foutiewe sim.

Is die Verbruikersraad eerder my remedie?"""

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply01 Jul 2015, 16:13
Official
Hello JJVodacom,

Thank you for your posting.

A consultant will be in touch with you regarding your query.

Regards,

Consumer Website Team