1 reviews | Active since Jan 2011
BETAAL VIR 'n T****E ****RAK NIE AANGEVRA
Ek het Mei 2015 my selfoon****rak hernu. Na 3 mnde het ek agter gekom ek betaal vir 2 ****rakte. By navraag is gese dat Mandie wie my gehelp het weg is en die 2de ****rak nie gekanselleer kan word nie My man met Alzheimers & Parkansins verg al my aandag by Altkroondal versorgingsoord waar ek hom elke middag versorg, voer en in bed sit. Ek is na 2 mnde weer terug waarop 'n nuwe assistent my vra om die ****rak in te bring. Toe ek na 2 weke navraag doen moes ek hoor sy is ook weg en so ook die ****rak. Op 27 Jan 2016 het ek aangedring om die bestuurder te sien en by Sarel uitgekom Hy se toe alles is darem op die rekenaar maar verseker my dat die 2de ****rak (no: ***) nie gekanselleer kan word nie en dit lyk of iemand wel die no gebruik. Ek het Vodacom SA ges***el en Kgomotso by kansellasies het my verseker dat hulle dit sal kanselleer en al my geld terug betaal. Na 2 weke kry ek 'n sms van Sinazo Mabija wat my terug verwys na die tak Waterfall Mall. Charne het hulle gebel en Kgomotso het gevra sy moet 'n epos stuur met die inligting. Dis nou 3 weke verder en ek het nog niks gehoor nie. Help my asb Ons pensioen is nie groot nie en ons onkostes geweldig hoog. Waardeer Ivy
Thank you for making us aware of your complaint
Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
Regards
SA,Consumer Website Team
Thank you for making us aware of your complaint
Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
Regards
SA,Consumer Website Team
