1 reviews | Active since May 2015
Hallo Peter,<br> My ****rak is goedgekeur toe later het hulle van Vodacom vir ons werk, Vuyiswa gebel maar hulle aanvaar nie dat sy dit antwoord het nie maar ek kan nie per foon hoor nie want ek is doof! Nou is my ****rak gekanselleer. Hulle besef nie hoe dowe mense kan nie bel nie. Vir wat by internet om vorm in te vul, ens!!!!! Ek is nie gelukkig daaroor nie.<br> Hettie
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.