BVdM
Buks Van der Merwe

1 reviews | Active since Jan 2013

18 May 2015, 18:57

Bedrog rekening

In Sep 2014 het iemand sonder my beterwete 'n ****rak hernu. Nou betaal ek vir die rekening, (vir iets wat ek nie eens het nie). <br> <br> Volgens die mense by Vodawold is die ****rak telefonies gedoen, ek dring daarop aan dat die bandopname vir my gespeel moet word, of die hantekening van die person wat die foon ontvang het moet met myne vergelyk word. Ek het die saak al verlede jaar Des aangegee en weer al die dokumente wat hul verlang weereens in Feb vir hulle gegee, nogsteeds is daar niks in verband met die rekening gedoen nie. Help nie 'n mens bel nie want dit kos jou 'n klomp geld net om op \Hold"geplaas te word."""

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply19 May 2015, 13:36
Official
Hello Buks1,

We do thank you for the posting.

The matter will be referred to a consultant who will investigate and assist with resolution.

Kind regards
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,