1 reviews | Active since May 2016
Bedrog op my rekening
Vodacom is *****s, hulle maak rekeninge oop op my name met ander nommers wat ek nie voor goedkeuring gegee het nie. Ek het net 1 nommer vir jare al. Nou kry ek honderde sms en emails en n helse rekening van R2863.16 oor die bedrog spul wat hier aan die gang is. Ek bel al van die 18de oktober 2022 om die uit te sort maar niemand help nie. EK moet heeltyd aanhou of weer die ander department bel want hulle mag my nie se wie is die vodacome persoon wat die ****rak goedgekur het en gedoen het nie, dan word ek afgesny. EK gaan n bedrog saak oopmaak teen vodacom hieroor want ek het nie n nuwe ****rak uitgeneem nie en vodacom wil my nie help nie. So julle laat my geen keuse nie. EK het epos gestuur met al die emails en sms ontavng en nog geen antwoord gekry daarop nie. COMIT TECHNOLOGIES CC(VODDIR) is die dealer naam op die kwitasie wat ek ontvang het.
