1 reviews | Active since May 2017
Bedrog in my naam via Vodacom

More dit is vir my hartseer met al die moeite wat ek deurgegaan het en mails na Vodacom dat ek 2 jaar later my naam nog nie skoon is nie. My Fica dokumente is verkoop of gesteel en daar was bedrog in my naam gepleeg om 'n Vodacom rekening in my naam oop te maak. Dit was ook by Telkom gedoen maar Telkom het my naam skoongemaak.

Ek het nog nooit 'n Vodacom rekening gehad nie en ek het 2 jaar terug die polisien verklaring aan Vodacom gestuur. Ek het maandeliks vir Vodacom mails gestuur om my naam skoon te maak want ek kry elke maand 'n mail van geen betaling. Ek het deur my bank elke maand die premie teruggetrek. Ek wil nou 'n leuning gemaak het maar op Transunion se web is ek op as 'n slegte betaler maar ek het nie 'n Vodacom rekening nie al die bedrog detail is al op baie verskeie mail aan Vodacom gestuur. Hier is die mail adres wat ek al die dokumentasie aangestuur ********** ********** . Aan die begin was ek gehelp en gese Vodacom sal die probleem oplos maar ek het nog geen bevestiging ontvang dat my naam skoongemaak is nie.

Al wat ek vra is dat die regte persoon my kan ****ak en ek al die detail kan aanstuur en my naam skoongemaak word by TansUnion.

Asb Vodavom help my dit is al 2 jaar ,ek het al die mails met terugvoer van Vodacom maar my naam is nog nie skoon nie.

Asb ****ak my.

Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team