1 reviews | Active since Nov 2016

01 Nov 2016, 12:55

Baie ongelukkig klant

<p>Ek is al 'n klant van Vodacom vir vele jare, maar het die laaste ruk slegte diens ontvang.</p> <p>Ek het 'n ****rak gehad wat op my pa se naam was maar ons het die ****rak laat kanselleer sodat my nommer op prepaid kon gaan. Al hierdie goedjies het reeds einde Augustus gebeur. Ek het toe aansoek gedoen vir 'n ****rak op dieselfde nommer maar vir 'n tablet. Tot en met vandag toe is dit nogsteeds nie reg nie. Elke keer as ek na die tak toe ingaan dan word daar kastig gebel en al hierdie beloftes gemaak. Elke keer is dit my onkoste om agter hulle aan te gaan en niemand doen niks aan my saak nie. Die bestuurder sê hy gaan my op hoogte hou, hy het vir 2 keer, maar dis al 2 weke wat ek nog niks weer gehoor het nie. Hoe kan 'n lojale klant sulke diens ontvang. Ek verstaan dat die stelsel probleme soms gee maar ek meen dit gaan nou al vir die 3de maand wat ek steeds moet wag.</p>

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply01 Nov 2016, 13:20
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Vodacom
Vodacom's reply11 Nov 2016, 12:58
Official

Dear Client

I liaised with the Trade Partner Team and they advised that the store needs to send a dealer cancellation and activation of the correct number to them. The store confirmed that they will contact you with feedback.

Kind regards

Vodacom Consumer Website Team