IJvR
Ilmari Janse van Rensburg

1 reviews | Active since May 2011

09 Mar 2018, 11:26

Baie baie kwaad en ongelukkig

Ek het 'n upgrade op my seun se ****rak gedoen ( ********** ) en toe ek die foon laas week Donderdag (01/03/2018) kry was dit nie die regte foon nie. Ek het Vodacom dieselfde dag gebel en vir hulle gesê dit is die verkeerde foon. Ek het Vodacom vandag (09/03/2018) gebel om te hoor wanneer gaan hulle die foon kom haal, ek is bewus van die 7-14 dae periode net om vandag te hoor daar is niks op die sisteem gelog nie. Ek meen regtig. Ek het die dame gevrae vir 'n ref nr en sy het gesê ek moet die foon nr waarvan ek bel as ref gebruik. Ek was al vir meer as 30 min vandag met vodacom op die foon want ek wil met 'n Afrikaans sprekende agent praat, maar dit is 'n storie vir 'n ander dag. Ek gaan sodra die foon tergug besorg is aan vodacom die ****rak kanselleer en dit is nie 'n dreigement nie. Lynette ( 1 van 6 ) met wie ek vandag al gepraat het het gesê hulle sy my terug s***el, so ek sal maar wag om te sien of sy my gaan terug s***el want toe kook ek al van woede

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply09 Mar 2018, 11:34
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team