LN
Lindie N

1 reviews | Active since Jun 2010

30 Mar 2015, 09:57

BAD SLOWEST SERVICE EVER!!!

Ek is besig om lelik my te strip vir julle SLEGTE diens!!!! Eers sukkel ek my gat af om my foon in te boek vir 'n ver**** vir my versekering. Na 'n helse gesukkel en DRIE winkels later moet ek self vir my 'n loan telefoon KOOP want julle het nerens in stock nie!!! Foon word ingestuur. Kry net sms om te se die foon is in. Bel TWEE weke later self die Cape Gate tak waar ek hom ingegee het, daar word vir my gese dat die foon by hulle is maar dat ek die kwotasie nie aanvaar het nie??? Ek het nog GEEN kwotasie of ver**** gekry nie!! Dis dan waarvoor ek wag en hoekom ek my foon ingestuur het ??!!!!!! Sy se daar word aan hulle rekenaars gewerk en sy sal my laat weet of sy dalk my kwotasie onder haar emails kry?????!!! Ek is so so omgekrap en dis die SLEGSTE STADIGSTE diens OOIT!!! Ek verwag in die volgende half uur 'n ver**** vir my foon asb!!! Job NO ***6

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply30 Mar 2015, 16:22
Official
Hello lindienel,

We are currently investigating this matter and will update you regarding this.

Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.

Kind regards
Vodacom Consumer Websites