MVdW
Maria Van der Westhuizen

1 reviews | Active since Apr 2019

26 Apr 2019, 10:22

Bad service

Hello kan jy asb help ek sukkel al 3 maande met vodacom hulle het my man gebel in Januarie by sy werk en aanhou om n paket aan hom teprobeer af smeer hulle het hom n wifi unlimited belowe en op die ou end was dit 2 sim kaarte wat opdaag..Na hy meer as 2 keer oor die foon gese het hy stel nie belang nie want hys by die werk en hys besig het hul hom toe oortuig..Hulle het dit toe by sy werk kom aflewer by die huis gekom box oop gemaak en daar le 2 simkaarte ons weet toe glad nie wat dit is nie so gaan ons toe na ons naaste vodacom,daar het sy vir ons mee gedeel dat die een n 20 gig data is en die ander een R175 ligtyd is ons wou dit kanseleer die simkarte is nog geseel glad nie oop gemaak nie,by vodashop se hul kannie ons help nie want dit was nie hulle wat dit aan my man verkoop het nie ons moet customers care bel ons het gebel syt my verseker dit sal gekanseleer wees binne die volgende 10 werks dae,ek kan maar die simkaarte op knip en weg gooi,na 10 dae was dit nog nie gekanseleer ons het weer gebel meer as 10 oproepe gemaak waar hul elke keer my gerus stel dit sal gekanseleer word daar was n probleem met die sisteem ek moennie daai 2 simkaarte betaal nie hul sal als af trek as dit gekanseleer word so is dit nou al die 3de maand na ons konstant bel en vra om dit tekanseleer intussen bel vodacom self my man en se sy rekening is in die arrears,ons het 2 ander ****rakte een is myne wat die hoof ****rak is 30gig dag en 30gig nag my man het n R175 ligtyd vir n maand hulle is altwee op datum betaal maar omdat die 2 wat ons wil kanseleer nie op datum betaal is nie oor hulle ons gese het ons moet dit nie betaal nie is my en my man sin nou gesuspend nou kan ons glad nie iets doen nie,ons is weer trug vodacom shop toe oor ons nie oor die foon met hul reg kom nie,die vrou daat bel toe dieGM van vodacom customer care die was vreeslik arogant en het net gese ons moet n voledige klag epos ek het 2 voice recordings wat ek van hul geneem het hoe hul beloftes maak om die 2 ****rakte tekanseleer hyt toe gese ek moet dit saam stuur en binne 7 werks dae sal dit gekanseleer wees 9 dae later nog niks ek het gister weer gebel weer belowe hul sal dit kanseleer eks nou raad op ek weet nie meer watter kant toe nie my man het sy ligtyd nodig by die werk al ons goed is nou gestop en niemand wil help ons is op weet nie meer wat om tedoen nie

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply26 Apr 2019, 11:41
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards, Vodacom Consumer Website Team 

Best regards,