NF
Nico F

1 reviews | Active since Oct 2011

16 Jul 2015, 14:04

Bad service

To whom it may concern.

My 3G modem's simcard was hacked 0n 2015-07-09 at:

Alisom Cycad
Shop 8
Cycad centre
Bendor
Polokwane
0699

Contact number is ***.
Kind Regards
Alisom Cycad

Ek verwag van Vodacom om my inligting te gee aangaande die ID boek wat gebruik was en n foto van die persoon.

Agv van Vodacom se security wat nie sterk genoeg is nie, het ek skade gelui agv die ****.

Ek adverteer elke week my besig heid in ons plaaslike koerant vir my DSTV besigheid en moet vir my advertensie voor 10h00 elke Maandag betaal. Ek kon nie op die Internet gaan omdat my simkaart gekaap was. Iemand het n \voice upgrade"op my sim gedoen by bogenoemde winkel. So Vodacom het my skade gedoen en ek verloor besigheid vir die week.

Ek hoop Vodacom sal terug na my toe kom met n oplossing. Ek het 2 ****rakte wat upgradable is op die oomblik maar ek sal eers kyk wat is Vodacom se antwoord/oplossing.

Verwag van Vodacom om vir my die foto te stuur wat die persoon gebruik het namens my. Ek kan dalk die persoon uit ken vir die SAP.

Kom ons kyk of ek nog n Vodacom subscriber gaan wees!!!!

Nico Fourie """

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply17 Jul 2015, 08:35
Official
Hello nico4e,

Thank you making us aware of your complaint.

We are sorry to hear of the circumstances under which your posting has reached us and we do apologise for the inconvenience caused.

Please note that I will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards
Kulsoem
Consumer Website Team