ZV
Zinia V

1 reviews | Active since Jun 2011

17 Oct 2016, 10:43

BAD SERVICE

Waar begin 'n mens....

Ek het 3 maande terug opgegradeer na 'n nuwe foon. 3 Maande later wil die ding nie meer werk nie.

NR1: Hy over heat

NR2: Call button werk nie

NR3: Charge nie meer nie

So gaan gee ek my foon in net om te hoor ek moet vir 2 weke + sonder 'n foon sit, want daar is niks wat hulle kan doen vir my nie. Kan nie eers my ou sim card gebruik om in my ou foon te sit nie, want die ding pas nie. En ek sal moet betaal vir die nuwe sim, net om 2 weke later weer te belaat sodat hy weer in die nuwe foon pas.

So in die selle geval, vertel ek hule van my laptop (ook Vodacom) wat ook sommer na 6 maande ook nie meer werk nie, as gevolg van 'n hardrive probleem. So word ons vertel dat hulle die laptop kan in stuur maar dit gaan om trent 'n maand vat voordat ons hom kan terug kry. 'n maand is net te veel, so besluit ons om hom maar na ons local mense toe te stuur in die dorp, net so dat hy weer nie werk nie.

Nr1: Kry jy jou laptop sonder windows, moet self op laaai (kos amper meer as die laptop self)

Nr2: Na 6 maande werk hy nie meer nie

Nr3: Daar is 'n waarborg dat hulle na jou toe sal kom om die probleem reg te stel, maar niemand wil uit kom na die plase toe nie.

Nr4: Niemand is bereid om mens te help nie

Ons bly op 'n klein dorpie (Schweizer-Reneke, Noordwes) waar mens aafhanklik is van jou Vodacom want mens kan nie net Klerksdorp toe of Bloemfontein toe wanner mens wil nie. Alby die plekke is 2 ure weg van ons. So kla ek by Vodacom Schweizer-Reneke en wat se die groot kop vir my, " wel, as jy ontevrede is oor ons laptops en fone is dit dalk tyd dat jy 'n nuwe vers****** kry". WIE SE SO IETS VIR 'N KLIENT....

Ek kan nog die probleme aanvaar, maar om vir jou kliente te se kry 'n nuwe vers******, dus way out of line!!!

Die grootste probleem is die feit dan ons bly op plase, en daar is nie genoeg coverage van al die plekke nie. HIer by ons vang ons net Vodacom op, nie MTN of Cell C of enige van die ande nie.

EN DUS DIE GROOTSTE PROBLEEM, JULLE WEET DIT, WANT ONS KAN NA NIEMAND ANDERS GAAN AS VODACOM NIE.

Dus rerig uiterse slegte diens....

0
Replies (3)
Vodacom
Vodacom's reply17 Oct 2016, 10:48
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

ZV
Zinia V's update19 Oct 2016, 14:14
Reviewer Update

3 Days, and still no one phoned as I was told....

"Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query."

Can't even keep a promise.... No wonder everyone complaints about Vodacom services.

ZV
Zinia V's update27 Oct 2016, 07:23
Reviewer Update

One week later, still NO PHONE call...

I quote, "the world's best cell provider, switch to Vodacom".

Yeah, they sure live by that....