rR
rinagreyling R

1 reviews | Active since Aug 2016

30 Mar 2021, 12:07

BAD BAD SERVICE VODACOM

Kyk, Vodacom is net daar om geld te maak. Op 19 Februarie 2021 het ek opgradeer en n nuwe foon gekry (nog nie afgelewer nie). Verskeie kere navraag gedoen dan se Vodacom my ****rak is gekanselleer want hul kry my kwansuis nie in die hande nie en ek bestaan nie. Wat n grap. Op Vodacom 11 maart 2021 s***el Damien Damien Govander my. Hy deel my mee dat hulle hul kliente basisse nagaan en sien dag ek al van 1999 in klient van hulle is en nog nooit n betaling gemis nie en Vodacom gee my die volgende om dankie te se. 5gigs gratis vir my kleindogter si ipad, Voucher 1000 van take a lot.com, dat my maandelikse paaiement nou 269-00 gaan wees en ook Top.dog education voucher en n Macer whizzard laptop asook n Wegrow Voucher en n Sotware rooter included ltd data sim free met gratis windows 10. My foon het truecaller op en die oproep het van MTN Vodacom gekom. S***el Vodacom en hul deel my mee daar was nie so n oproep gemaak nie en hulle gee nie sulke goed weg nie. Het ook nie bewys dat so n oproep gemaak is nie. Waar sou ek die inligting gekry het as persoon my nie gebel het nie. Elke keer se hul net agent sal my bel wat nooit gebeur nie. Het soveel oproepe al gemaak met geen resultate nie. Dan is my ****rak opgeskort dan nie!!!!! Dink mense moet wegbly van Vodacom wat vals beloftes maak. Opmoeg verby vir hulle.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply30 Mar 2021, 13:30
Official
Dear Customer,
 
Thank you for making us aware of your complaint.
 
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
 
***Please note*** Beware of phishing ****s.
 
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
 
Regards,
 
Vodacom Consumer Website Team