DK
David K

1 reviews | Active since Aug 2010

02 Dec 2016, 13:36

Bad Bad service

<p>My debiet order het nie suksesvol deur gegaan November nie, en my dienste is opgeskort. Ek het toe gereel vir 'n dubbel debiet order die 28ste November wat suksesvol deur gegaan het. Gister (1/12/16)het ek gebel en gevra wanneer my foon geaktiveer gaan word. Die dame het toe bevestig die geld is suksesvol aan hulle kant en dat my foon na 3-5ure sal geaktiveer word. Vanoggend (2/12/16) is my foon steeds nie geaktiveer nie? Ek bel weer hou ure aan prt met 'n dame sy probeer nie eers help nie sit my net deur na die volgende operatuur toe. Hy het my toe probeer help en gese die foon sal binne 2ure geaktiveer word en hy sou my gebel het om dit te bevestig? Hy het my nie gebel nie en my foon is nogsteeds nie geaktiveer nie? Wat is die oponthoud? Hoekom wor d dit nie gedoen nie?</p>

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply02 Dec 2016, 13:38
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

DK
David K's update05 Dec 2016, 10:57
Reviewer Update

My phone is STILL Not sorted out!!!!!!!!!!!!!!!!!!! And nobody contacted me like your said above.