1 reviews | Active since Oct 2016
BAD BAD BAD SERVICE VODACOM
<p>Ek het die 7de Oktober 2016 vir die eerste keer vodacom UPGRADES gebel vir n upgrade op let wel n nuwe foon die swart man met wie ek gepraat het, het toe n upgrade net op n sim kaart gedoen. Nadat hy nogal vir my gevra het watter kleur foon wil ek he. Ek het gese ek wil upgrade na die Huawei P9 lite doen, ek is al meer as 10 jaar klient van vodacom en dit is die diens wat mens kry, dis pateties. Toe ek maandag bel word daar vir my gese nou moet ek wag omdat hulle niks kan doen hulle moet nou wag vir die stelsel om die reversal te doen nadat die man wat die upgrade gedoen het nie weet hoe om sy werk te doen nie, nou moet ek wat die klient is vir soveel jare sorry mom nou moet jy maar net wag, dis pateties verby al die geld en tyd wat ek mors om hulle fout reg te stel kan ek nogsteeds nie upgrade nie. elke keer word daar gese n konsultant sal my terug bel en daar word absoluut niks gedoen nie. VODACOM IS PATETIES DIE DIENS IS PATETIES</p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team