1 reviews | Active since Apr 2017
Bad bad bad bad service
Middag Vodacom. Daar is dinge wat ek haat en dit is as iemand vir my lieg of van my steel. Nou Vodacom, julle is ’n donnerse klomp *****s. Nou Maandag 13 Mei 2019 om 08h37 koop ek 1.5 GB en 30 Mb data. Vir daardie dag, vanaf 00h00, het ek al 404.25 Mb van ’n wi-fi af- en opgelaai. So dis ’n totaal van 1.8 GB data wat ek gekoop het. Daarna begin ek data af- en oplaai. Nou van 08h00 tot 10h00 het ek 523.8 Mb data af- en opgelaai. Toe is my 1.8GB data op, klaar, die lug in, weg. Nou wil ek graag weet, waar de pok is my .99 GB of te wel 1013.76 Mb data. Stilletjies van my gesteel en gedink dat ek dit nie sal agterkom nie? Wel, ek het ’n meter (sagteware) op my toerusting wat vir my presies sê, 24/7, hoeveel data af- en opgelaai word. Maak nou wat julle wil. Hierdie boodskap gaan nou viral.
Thank you for the time and effort taken to voice your dissatisfaction to our office. It is with the cooperation and feedback from valued clients such as yourself that we are able to identify any areas of improvement within our organisation. As per discussion, query has now been resolved. Regards Consumer Website Team(SA)