NT
Natasha T

1 reviews | Active since Oct 2015

23 Oct 2015, 13:26

Bad Attitude Incorrect Billing No Feedback

Ek het 2 ****les uitgeneem by Vodacom. Nie dieselfde tyd nie maar albei top up want dit is vir my kinders se skooltake. My paaiment was R268 vir maande. Ewe skielik vanaf Junie trek oor die R700 af. Ek het die tak ge****ak en was net gese bel die Call Centre. Ek het en was ingelig dit is horoscopes wat my seun download het, maar hul maak dit reg. Ook dat hy die sim vir oproepe gebruik. Ek het gevra hoekom ekstra kostes, dit is n vaste bedrag en hy is nie veronderstel om te kan oproepe maak nie, toe word daar gese alles is ok en reggestel. Wel dit was nie en hul het my gecharge vir die regstelling. Na lang gesukkel hoor ek ek is op 3G en nie Top Up nie. Ek het afskrif van my ****rak gekry by hulle waar top up doodgekrap was en 3g ingeskryf was, nie my handskrif nie en ek het nie geteken daarby nie. Ek sukkel om my geld terug te kry en het by bestuurder gehoor Chantelle in Tygervallei tak daar is ook data geaktiveer in die winkel. Ek was laas daar met die ****rak!. Teresa het my geskel en gese sy werk al 15jaar daar en sal nie bedrog pleeg nie. Ek het nou bevestiging gekry dat ek curtosy refund kry LW op Vodacom gekt, maar ek soek dit in my BANK! Hul werk nie volgens TCF ni

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply23 Oct 2015, 13:53
Official
Hello Natasha@123,

Thank you for raising your complaint with our team.

A consultant will be in touch with you soonest.

Regards,
Consumer Website Team