1 reviews | Active since Apr 2016
BAD ATTITUDE
Ek het 'n blackberry wat ingaan vir herstelwerk Een file moet gecopy word na tydelike selfoon Tanja het my gehelp ek moes R40.00 betaal daarvoor waaroor ek ontevrede was. Tanja het gese allesreg dit is net een file Haar senior Natasha Le Roux het ons gehoor en sarkasties gese voor kliente dat sy luister wat mense se reaksies is sodra hulle hoor hulle moet betaal. Ek het gese dit is my reg om my ontevredenheid te lug. Sy het haar rug op my gedraai en gemompel, sy sal geld van Tania verhaal wat my wou help. Ek het gevra dat sy nie haar rug op my moet draai nie as sy iets wil se se dit in my gesig. Ek het wel die R40.00 betaal maar ek voel as jy in senior posisie is moet jy nie vergeet wie en wat klientediens is nie<br> <br> Groete<br> <br> Theresa Smit
Thank you for your posting.
Your enquiry will be investigated and further feedback will be provided in due course.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
Thank you for your posting.
Your enquiry will be investigated and further feedback will be provided in due course.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
