1 reviews | Active since Mar 2015
All Lies
Vodacom like darem hul kliente rob... En elke keur val j as klient daarvoor... Recharge witj R55 en kry R550 airtm vir due dag tot 11:99, gelukkig ekt airtm op my fone gehad van na 2 telefoon gesprekke van elk minder as 5min was dai R550 skoonveld,hou op mense om die bos lui,en dan die 1 dag is jul pryse nog R5 vir rewards for your town,dan die next oggend is dit R7 dan wil ek nie eers praat van jul "bundles" nie,dan se due agente ook nog v jou buy normal data for the whats app ticket dont work properly, nou hukm n produk verkoop as dit nie reg werk nie, die enigste rede hukm ek nog met vodacom is van dus al netwerk wat by obs opvang,ma jul pryse is regrag belaglik hukm nie jul kliente n aand voor di tyd warn pryse gaan op nie.en hou op met jul get free whatever van jul is besig om mense regtag op te werk
Kindly be advised that we were not able to make contact with you. Please call 082135 for any further assistance.
Regards, Vodacom Consumer Website Team
Kindly be advised that we were not able to make contact with you. Please call 082135 for any further assistance.
Regards, Vodacom Consumer Website Team
