DJ
Danie J

1 reviews | Active since May 2009

08 Jul 2015, 02:26

Aai, julle is effektief met straf vir foute.

Kry gisteroggend 'n oproep van n ie**** arrogante person oor my rekening terwyls ek onser druk is by die werk. Toe hy wil begin persoonlike detail vor sekuriteit vra - weet hoeveel tyd dit altyd mors - stel ek hom in kennis dat ek besig is en dat hy my tyd mors en sit hy die foon summier neer.

Ek vermoed waaroor dit sou gaan en betaal dadelik die uitstaande beedrag.

16h51 sny hulle my diens af en dieeselfde tyd kry ek 'n dreigende e-pos oor my rekening en 'n paar minute later nog een.

Ek bel en word gevra om bewys van betaling deur te stuur wat ek dadelik doen. Probeer bel om te bevestif=g of dit ontvang is en word in 'n 'call back' opsie ingedwing. Sal iemand my terug s***el, nee, dit is mos benede Vodacom.

Waar is die dae van 'n vriendelike e-pos/sms: Mnr ons merk u rekening is nie betaal nie, stel asb erg of ****ak ons, selfs Telkom het daardie ordentlikheid.

Nee, een of ander geheime agent moet jou s***el en intimideer.

Vir die record, in die tye van bedrog op alle vlajje is ek bitter ongemaklik om persoonlike inligting aan 'n vreemdeling te gee vir julle sekuriteit, wat van my sekuriteit? Die person kan netsowel maak asof hy van Vodacom is en my bedrieg?

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply08 Jul 2015, 09:53
Official
Hello danie,

Thank you making us aware of your complaint.

We would like to take this opportunity to express our sincerest apologies for any inconvenience that you may have experienced.

Please note that I will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards
Kulsoem
Consumer Website Team